|
Friday, 11 May 2007 |
The five management sectors (as shown in the map below) are:
1. Gourits River 2. Western Little Karoo 3. Eastern Little Karoo 4. Western Coastal 5. Eastern Coastal
The boundaries of these management sectors were defined by using the Subtropical Thicket Ecosystem Plan (STEP) vegetation map (Vlok & Euston-Brown 2002), the Cape Action for People and the Environment project (CAPE) vegetation map (Cowling & Heijnis 2001), a 100 m digital elevation model (DEM) and the river courses. Final boundaries were fitted to cadastral boundaries. |
|
Read more...
|
|
|
Thursday, 30 November 2006 |
Almal praat deesdae so baie oor die mooi fynbos in ons omgewing – maar weet ons ooit wat dit regtig beteken?
Fynbos is ‘n versamelterm vir die plantegroei wat tipies is van die Kaapse blommeryk. Dit kom oorspornklik van die Hollandse woord; fijnbosch en verwys na die dominante klein en fyn blaaragtige struike.
Die fynbos bestaan uit vier hoof komponente; die proteas, heide, kannette (restio’s) en bolplantjies. |
|
Read more...
|
|
|
Friday, 17 November 2006 |
In die Klein Karoo vind ons nie vreemde vlieënde voorwerpe nie, maar wel volop vlesige vetplante!
Sowat 80% van die vetplante in die Klein Karoo is endemies (kom net hier voor en nêrens anders op aarde nie!) Daarom verteenwoordig die gebied 'n belangrike deel van die Vetplant Karoo-bioom wat wêreldwyd erken word as biodiversiteits-brandpunt ("hotspot") en is ook die enigste droë biodiversiteitsbrandpunt wat erken word. |
|
Read more...
|
|
|
Thursday, 02 November 2006 |
In die Klein-Karoo kan ‘n mens aan die sterre vat. En dis nie wensdenkery nie. Die vygie-sterre wat oral padlangs groei, is op die oomblik ‘n kleurryke skouspel – wat selfs die sterre in die blink melkweg sal uitstof.
Die vygies behoort tot die groot vetplant-familie – Mesembryanthemaceae. Die vygies het meestal twee teenoorstaande vlesige blare en kenmerkend is die klomp gesnipperde blomblare wat in ‘n roset gerangskik is. Daar is ‘n groot aantal meeldrade in die middel van die blom. |
|
Read more...
|
|
|
Saturday, 21 October 2006 |
Aalwyne is ‘n uitstaande kenmerk van die Klein–Karoo landskap.
Die vetplantagtige blare wat in rosette gerangskik is en die kandelaar-bloeiwyse is die twee mees opvallende kenmerke van aalwyne. Daarom is aalwyne eintlik maklik om uit te ken. |
|
Read more...
|
|
|
|