Search this site

Archive

Syndicate

 
Home arrow Fauna
Fauna
Hou hulle dop! Print E-mail
Wednesday, 24 May 2006
Pasop vir toe oë deur die Klein-Karoo ry.

Nie net mis jy die mooiste natuurskoon op-pad nie; maar jy kan dalk vir Oom Dopman en sy maats per ongeluk doodry.
Read more...
 
'n Perd van 'n ander kleur Print E-mail
Thursday, 27 October 2005
Die skaars Kaapse Bergkwagga (Equus zebra zebra) oorleef nog net op 'n paar plekke in ons land. Van die Kaapse bergkwagga-bevolkings is die in die Gamkaberg baie spesiaal. Die Gamkaberg-kwagga-genepoel is nog onaangeraak met geen nuwe bloed wat die afgelope jare van elders af ingebring is nie.
Read more...
 
To be or not to be a 'Tobie?' Print E-mail
Wednesday, 26 October 2005
African Black OystercatcherThe African Black Oystercatcher is a striking black bird, with red beak, orange eye ring and pink legs and is found along the southern African coastline all year round. The common Afrikaans name is the 'Swarttobie'. It is the second rarest coastal bird in this area, the rarest being the Damara Tern.
Read more...